Gloria Stuart

Gloria Stuart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gloria Stewart
Geboorte 4 Julie 1910
Santa Monica, Kalifornië, V.S.A.
Sterfte 26 September 2010 (op 100)
Los Angeles, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1927–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gloria Stuart (4 Julie 1910 – 26 September 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Old Dark House (1932), The Invisible Man (1933), The Three Musketeers (1939), en Titanic (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy